DIE o-11A rugbyspan van Laerskool Randhart het dit reggekry om vir drie agtereenvolgende jare as die Goue Leeus Kampioene van die Superliga gekroon te word. Hulle het tydens die finaal 12-5 teen Laerskool Kenmare van Krugersdorp gewen. Mnr. Labuschagne, afrigter van die span, is trots op hierdie bulletjies en dat hulle volhard het tot aan die einde.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



