HOËRSKOOL Marais Viljoen se o-14A krieketspan het op 15 Augustus teen Boksburg se span gespeel en met 218 lopies gewen.
Marais Viljoen het 274 lopies, sonder die verlies van ‘n paaltjie in 20 beurte, aangeteken.
Boksburg het 56 lopies aangeteken in 13.3 beurte met almal uit.
Spelers van die wedstryd was Luan Bisschoff (102 nie-uit met 51 balle), Tiaan le Roux (100 nie-uit met 65 balle) en Henre van Zyl (4paaltjies, 12 lopies, 4 maidens). Die skool wens die span geluk.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



