Ranties se Oos-rand rugbykliniek verteenwoordigers
Laerskool Randhart is gekies om aan die Oos-Rand rugbykliniek deel te neem.
VERSKEIE leerders van Laerskool Randhart is gekies om aan die Oos-Rand rugbykliniek deel te neem.
Die spanne in hierdie groep was dié teen wie die ander streke van die Goue Leeus deelgeneem het.
“Randhart is bevoorreg om soveel rugbytalent in die skool te hê en weet hulle sal nog hoër hoogtes bereik en die skool se naam omhoog hou,” het Michael Boucher van die skool gesê.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



