School sportSport

Louis kan maar die gholfstok swaai

Louis het groot gholfdrome.

LOUIS Liebenberg (18) is onlangs as ’n lid van die Suid Afrikaanse skolegholfspan verkies.

Die Graad 12 leerder van Hoërskool Marais Viljoen het vertel dat hy al van kindsbeen af wou gholf speel en dat dit sy passie is.

Louis was die afgelope jaar ook lid van die Marais Viljoen gholfspan wat groot welslae in die Puk Prestige reeks behaal het.

Daarna was dit die volgende trappie met sy insluiting in die Ekurhuleni gholfspan en nou is dit die SA skolespan, sekerlik die hoogste trappie wat ‘n amateur skolier kan behaal.

Volgende jaar gaan hy probeer om dit nog ‘n stappie verder te neem met die oog op ‘n professionele loopbaan.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button