School sportSport

Allies spog met nuwe vloedligte

Die skool het onlangs hul vloedligte opgegradeer.

ALLIES het op 7 Februarie ’n suksesvolle aflosbyeenkoms aangebied.

Dit is die eerste een van nog vele meer in die Allie-toekoms. Ook was dit ’n belangrike dag vir hulle om met hul nuwe vloedligte op die velde te spog.

Die ligte is onlangs vervang en nuut opgesit. Dit is ook glo die beste vloedligte in die area.

Atlete se resultate sal binnekort bekend gemaak word. Die skool het almal bedank en al die atlete met hul puik prestasies gelukgewens.

NUUT: Hoërskool Alberton het onlangs hul vloedligte opgegradeer.
PRAGTIG: Die skool se nuwe vloedligte.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button