LAERSKOOL Orion se netbaldogters het tydens vanjaar se liga gewys wat in hulle steek. Vier van Orion se spanne het algeheel tweede in hul onderskeie ligas geeïndig. Geluk aan die o-10A, o-10B, o-10C en o-11C spanne.
O-10B: Bibi van der Burgh (afrigter), Nisha Harmse, Micheala Rosslee, Michelle Ferreira, Melissa van Zyl, Hailey Erasmus, Nike Botha, Taylor Nelson en Chanél Mitchell.O-10C: Bianca Pieterse (afrigter), Anika Kriel, Kylie Gross, Leané Harmse, Jonike Labuschagne, Kaylene van Staden, Payten-Lee Linde, Ayva Schutte, Jessica Laüfs en Ninke Botha.O-11C: Lorinda Pinsloo (afrigter), Kimberly Homel, Inge van der Walt, Aleera Schreuder, Frances-Jane Dahme, Morgan Green, Mecayla Marais, Kelsey Stander en Chris-Lee Vermeulen.