GAT-REDDING: #underdog kry sy dag
Die hond wat vir meer as 'n week in die Groot Gat in Kimberley vasgevang was, of Kaptein Seeley soos hy deur lesers gedoop is, is eindelik Saterdagmiddag om 12:15 na veiligheid gebring.
We use cookies to help improve your experience and to show you relevant advertising. To learn more about cookies, please read our Privacy Policy.