School sportSport

Orion leerders haal Ekurhuleni skaakspan

Owen Botha en Awi Potgieter gaan Ekurhuleni verteenwoordig by die SA Junior Skaakkampioenskappe.

Twee leerders van Laerskool Orion het die Ekurhuleni skaakspan gehaal. Owen Botha het die o-10A span gehaal en Awi Potgieter die o-14B span.

Die twee gaan deelneem aan die SA Junior Skaakkampioenskappe oor die Desember vakansie. Indien hulle binne die top 10 by die toenooi eindig kan hulle kwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig.

“Dis ’n spogprestasie,” sê die skool. “Ons is baie trots op julle!”

Lees Ook:

Laerskool Orion se atletiekkampioene

Laerskool Orion vier hul damestee

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button