Orion bied hule eie krieket aandreeks aan
Orion se eerste span wen die aandreeks tuis.
LAERSKOOL Orion het ’n aand krieketreeks op 17, 18 en 20 September aangebied. Laerskole wat deelgeneem het aan die reeks was Orion, President Steyn, Fairlands, Oosterkruin, Waterstone en Generaal Alberts.
In die eerste span reeks het Laerskool Orion gewen. In die o-11 reeks het Fairlands met die wen weggestap terwyl Orion in die derde plek geëindig het.


For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



