Namies rugbyspan wen weereens Superreeksfinaal
Dinamika se o-15A-rugbyspan wen die finaal teen Ligbron en stap as Superreekswenners weg.
HOËRSKOOL Dinamika se o-15A-rugbyspan het vanjaar vir die tweede keer in ’n ry as die wenners van die Superreeks uitgestap. Die finale is gespeel op 27 April waar dié span die finaal teen Hoërskool Ligbron gewen het. Die eindtelling was 30-7 vir Dinamika.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



