GalleriesNews galleries
GALLERY: Steyntjies bied atletiekbyeenkoms aan
Dit was ’n vriendskaplike byeenkoms.
Laerskool President Steyn het op 30 Januarie ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms aangebied.
Steyntjies se atlete het teen die atlete van Laerskool Dalview gekompeteer.
Die twee skole het die byeenkoms baie geniet en dit was ’n lekker oefen rondte vir albei skole.
VIEW GALLERY:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!










