GalleriesNews galleries

GALLERY: Kundige werp lig op politieke toestand in SA

Die volgende vergadering vind op 12 Maart plaas.

Prof Dirk Kotzé, van Unisa se Departement van Politiese Wetenskappe, het op 13 Februarie by die Alberton Damesklub gekuier. Hy het lede ingelig het oor die politieke stand van sake in Suid-Afrika. Hoewel die klub ’n damesklub is, kon die dames vir dié byeenkoms hul metgeselle saamnooi. Dames (en mans) het ’n insiggewende oggend geniet. Die volgende vergadering vind op 12 Maart by die Alberton Aftree-oord om 10vm plaas. Vir meer inligting oor die klub, skakel vir Dini Jansen by 082 552 4683 of Trix van der Walt by 083 449 5446.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button