
ALBERTON – Na vele oproepe, oor ‘n tydperk van twee weke, met vele verwysingsnommers en selfs in persoon by die department was om die probleem van geen straatligte te Meyersdal Estate aan te meld.
Mnr Basch het ons probleem binne die bestek van ‘n dag opgelos.
Weereens baie dankie .
Robbie
Meyersdal Estate
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



