
ALBERTON – Ek wil net baie dankie sê vir die munisipaliteit. Ek het Maandag so halfnege gebel oor ‘n watermeter wat lek. Die dame het laat weet dat kontrakteurs binne die volgende 48 uur sal uitkom.
Dit was nie ‘n uur en half later nie, toe stop hulle hier en dit was in ‘n japtrap reggemaak.
Dit wil gedoen wees. Baie dankie!
Sanet Pierce
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



