Alberton Jagters- en Wildbewaringslede vereer
Tydens die erkenningsaand en prysuitdeling vir Alberton Jag en Wildbewaringsvereniging, is die volgende lede gepas vereer:
ALBERTON – Jagfoto’s van die jaar: Boog Chris Lombard;
Skiet: Brons Hendrik Dreyer, silwer Bradley Richard Hawley, goud Andries Strydom.
Trofees vir:
Vlakvark Andre van Deventer, rooibok Andre van Deventer, vlakvark Danie Werner, rietbok Shawn Cloete, blesbok Marelize van Jaarveld.
Junior van die jaar: Brons Megan Pretorius, silwer Kayleigh Boshoff, goud Mitchell Pretorius.
Beste skut van die jaar: Kleinste groepering Jaco Lensley, boog Chris Lombard,
Mans skut van die jaar: Martiens Kruger.
Taklid van die jaar: Ben Heystek.



