ALBERTON - Tydens die jaarlikse prysuitdeling van Shin-gi-tai Karate Akademie is die karateka wat die beste gedurende 2014 presteer het, vereer.