Local sportSport
Alberton rugby: Oefenaande
Huidige, nuwe en oudspelers is hartlik welkom om by Alberton Rugbyklub te kom aansluit op die oefenaande op Maandae, Dinsdae en Donderdae, wat sterk aan die gang is, van na 18:30.

ALBERTON – Bywoning van die oefensessies is noodsaaklik om Albertonspanne op koers te kry vir die uitdagende seisoen wat voorlê.
Kontak Manie Reyneke 082 891 5484. Alberton Rugbyklub is weer vanjaar die gasheer vir die Goue Leeus sewestoernooi gedurende die naweek van 20 tot 22 Februarie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



