LettersOpinion

Pa Tienie word 90!

Veels geluk met jou 90ste verjaarsdag Pa Tienie!

ALBERTON-Veels geluk pa Tienie met jou 90ste verjaarsdag.

My pa, Marthinus Johannes van Aswegen is gebore op 23 Februarie 1925 op die plaas Hartebeesfontein naby Hekpoort. Hy is tans woonagtig in Riverside Village in South Crest, Alberton. Hy woon al 20 jaar in Alberton. Mag Pa nog die jaar en vele meer vir ons gespaar bly. Met baie liefde van Stella (dogter), Amanda en Karin (kleindogters), agterklein kinders, familie en vriende.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button