LettersOpinion

Drie uitstaande besighede word bedank

Hiermee ‘n baie spesiale woord van dank aan Maryna van Sha-Mani Lodge vir haar uiters professionele diens en dat sy ons altyd met liefde bygestaan het.

ALBERTON – Baie dankie aan George van Proto Bakery vir sy wonderlike diens en die spesiale aflewering van die troukoek by Sha-Mani Lodge.

Duisend dankies aan Tamzin en Rienie van Bridal Couture vir hulle uitstekende diens en liefde en aandag teenoor die bruid ten alle tye.

‘n Besondere dankie en opregte waardering van Boet en Carene Koekemoer (Ouers van bruid)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button