LettersOpinion

In nagedagtenis van Tannie Nakkies Coetzee

Ons eer die nagedagtenis van 'n dame "par excellence"

Sy was die streng onderwyseres – die “hou jou hand uit” soort, maar in haar dienstyd ‘n leier en opvoeder.

Haar pragtige menseverhouding het van haar ‘n vrienin gemaak van elkeen wat op een of ander wyse met haar kontak gemaak het.

Sy was ‘n uitstekende debateerder, nie argumenteerder nie. Haar standpunte was altyd gebaseer op feite en sy het respek afgedwing met haar gebalanseerde lewensuitkyk – ‘n welbelese mens, hoogs intelligent en ‘n baie gereelde besoeker by ons biblioteek.

Ons eer die nagedagtenis van ‘n dame “par excellence”

Dawie Botma, bestuurder Alberton Aftree-Oord

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button