Community galleriesGalleries
Alberton Hoër ondergaan ‘n gedaanteverwisseling
Die Departement van Werke het na baie beplanning en administrasie en letterlik byna sewe jaar se vergaderings, R32 miljoen bewillig om Hoërskool Alberton 'n goeie "gesigsontrimpeling" te gee. As 67-jarige ou dame verdien sy dit beslis! Die skool is 'n nalatingskap vir die toekomstige generasies en sal een van die dae weer 'n spog skool wees. Kyk gerus na die fotos wat die opwindende proses dokumenteer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



































































































