EntertainmentLifestyle

Legendariese ‘Big Daddy’ in Alberton

Legendariese ‘Big Daddy’ oftewel Lance James kuier Donderdag, 17 September, by Alberton LewenSentrum se Emmanuelgroep vir 50 plussers.

ALBERTON – Legendariese ‘Big Daddy’ oftewel Lance James kuier Donderdag, 17 September, by Alberton LewenSentrum se Emmanuelgroep vir 50 plussers.

Die geleentheid word gehou by die kerk, hoek van Hennie Alberts- en Clairettestraat, Meyersdal om 10:00.

Toegang is ’n bordjie eetgoed en donasie. Verversings saam met tee en koffie sal na die optrede geniet word.

Vir meer inligting kontak Marelie Rabie by 011 864 1285 of 082 462 8676.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button