School sportSport

Karate akademie groet die jaar

Alberton Shin-gi-tai Karate Akademie, onder leiding van sensei Llewellyn Oosthuizen, het ’n skitterende karatejaar gepas afgesluit met ’n besonderse prysuitdelingsplegtigheid.

ALBERTON – Alberton Shin-gi-tai Karate Akademie, onder leiding van sensei Llewellyn Oosthuizen, het ’n skitterende karatejaar gepas afgesluit met ’n besonderse prysuitdelingsplegtigheid.

’n Demonstrasie vertoning van die junior en senior tot die hoogste belt karateka se vaardighede geleer deur die jaar het die aand se verrigtinge ingelui, gevolg deur die oorhandiging van die volgende trofeë:

Hoogste presteerders: André van Jaarsveld, Rebeca Vinton, Zavier van der Merwe en sensei Veronica van den Heever.

 

Hoogste presteerders junior karateka: Kayla Beukes, Larissa Beukes en Karlitza Blignaut.

Hoogste presteerders geel tot oranje gordels: Rynhardt Blignaut, Zayden Stevens, Juhandré Brienen en Xavier Boshoff.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button