Local newsNews

Hantie Dreyer se 50 goue jare by die VLU

Hantie Dreyer het haar 50 jaar diensknopie ontvang.

Hantie Dreyer van die VLU Sonksyn-tak was tydens die VLU Overvaal se Goue-Suide Konferensie op 12 Maart vereer.

Sy het haar 50 jaar diensknopie ontvang.

Sy het ook tydens die VLU Sonskyn-tak se maandelikse vergadering haar bedankingsbrief ingegee.

 

50

 

“Daar is ’n tyd om te kom en ’n tyd om te gaan,” het sy gesê.

Sy was vir 50 jaar lank deel van die VLU en was vir 46 jaar lank betrokke by dié Sonskyn-tak.

Hantie het nadat sy almal bedank het, afgesluit en gesê, “Mag Sonskyntak vir nog baie jaar voort skyn.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button