Local newsNews

Bespreek nou kaartjies vir Andre Schwartz

Moet nie Andre Schwartz se optrede misloop nie.

ALBERTONNERS word genooi om saam met die lede van Johnny’s Catering ’n gesellige aand saam met Afrikaanse-sanger, Andre Schwartz, te geniet.

Andre gaan op 10 Augustus om 19:30 by die Alberton Aftree-Oord optree.

Kaartjies kos R80 per persoon en is verkrygbaar by Willemien Coleman of Petro Vorster.

Almal is welkom en dié is beslis een aand om nie te mis nie.

Kontak Williemien by 082 688 1910 of 011 907 1628 of Petro by 083 459 6474 vir meer inligting of om kaartjies te bespreek.

Lees ook :

albertonrecord.co.za/16426/hoerskool-dinamika-welkom-anais-2/

albertonrecord.co.za/…/oudisies-vir-nuwe-lede-van-sanggroep-word- eersdaags-gedoen/

albertonrecord.co.za/93746/daniel-se-hart-klop-vir-afrikaans

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button