Local newsNews
Algemene jaarvergadering
Vir meer inligting, skakel vir Renie Strydom by 011 907 9741.

ALBERTON Raad vir Bejaardes se algemene jaarvergadering vind op Woensdag, 22 Junie, om 17:00 plaas. Dit gaan by die Gemeenskapsaal, by die Alberton Aftree-Oord by Kritzingerweg 45, Florentia, gehou word.
Vir meer inligting, skakel vir Renie Strydom by 011 907 9741.
Lees ook:
albertonrecord.co.za/…/trotse-inwoners-van-alberton-aftree-oord-deel-hul-geskiedenis/
albertonrecord.co.za/97950/alberton-aftree-oord-bak-weer/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



