
Helpende Hand benodig enige kleur en tipe wol. Hulle het ‘n oulike span dames wat regstaan om watersak oortreksels te begin brei vir die winter 2014 Uitreik Projek na Bejaardes.
Hul tak koop self 40 watersakke vir die projek. Kontak gerus vir Mysi da Silva jjpcdas@telkomsa.net of 083 442 2259 of Zuerina zuerinaventer@gmail.com of 082 850 9842 indien jy ‘n “wol skenking” wil doen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



