Local newsNews

Tutela benodig klere vir seuns

Vir enige navrae skakel die kantoor by 011 907 2922.

TUTELA Groter Alberton doen ’n versoek op die publiek om klere te skenk vir behoeftige kinders.

Klere vir seuns vanaf baba tot kleuter word dringend benodig.

Vir enige navrae skakel die kantoor by 011 907 2922

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button