Local newsNews

Lentefees soos min

Die NG Kerk Alberton Oos nooi jou na hul lentefees en basaar hierdie naweek

Die NG Kerk Alberton Oos bied ‘n lentefees basaar aan.

Feestelikhede skop reeds op Vrydag 2 September om 14:00 af. Daar is ook op Vrydag ‘n vertoning van Liewe Heksie vir die kleingoed om 19:00.

Op Saterdag 3 September kan jy gesellig kom saamkuier tussen 08:00 en 14:00 by NG Alberton Oos, hoek van Jan Coetzee en Bergh Weg, Florentia.

Toegang is gratis.

Dit beloof om ‘n groot geleentheid te wees en hulle nooi almal uit om die twee dae saam met hulle te kom geniet. Lekker kerrie-en-rys, vetkoek en pannekoek sal te koop wees. Skryf in vir hul potjiekos kompetisie of geniet net die twee dae saam met hulle.

Vir verdere inligting skakel asseblief die kantoor 011 869 0610.

U mag ook in die volgende belangstel:

Fun was had at the Klipkoppie Fees

Mannekoor bied ‘n fees aan

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button