Local newsNews

Esmond kom verras Emmanuel

Dit was die laaste byeenkoms van die jaar.

DIE jong kunstenaar, Esmond van Witbank het onlangs iedere en elk by die Emmanuelgroep by die LewenSentrum kom verras met sy pragtige sang. Hy neem al van agt-jarige ouderdom sanglesse. Sy Moeder ondersteun hom baie met sy loopbaan.
Hy het met klublede gedeel dat hy volgens die beginsel Liefde, Aanvaarding en Vergifnes (L.A.V.) leef. Hy sing liedere soos I Want To Live For You, Eve Because is Love. Hy het met O Heer Vergewe My afgesluit.
Soos gewoonlik was daar weer lekker eetgoedjies en iets te drinke.Dit was dan ook die laaste byeenkoms van die jaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button