Local newsNews

Boomplant op Erfenisdag

Op Dinsdag 24 September het die Erfenis Vereniging 'n boomplantgeleentheid gehou

Inwooners van die Alberton Raad vir Bejaardes en lede van die Erfenis Vereniging by die boomplantgeleentheid.
Inwooners van die Alberton Raad vir Bejaardes en lede van die Erfenis Vereniging by die boomplantgeleentheid.

Volgens Mnr Dawie Botma, Bestuurder van Alberton Raad vir Bejaardes was die plant van twee Wit Melkhoutbome (Vepris Lanceolata), wat ook die boom van die jaar is, baie gepas en tydig met die viering van die Oord se 20ste verjaardag.

Hy het die Erfenis Vereniging geluk gewens met die uitstekende werk wat hulle in Alberton doen, en die nou vriendskapsbande tussen die twee organisasies verwelkom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button