
’N KERSDANS, wat nie misgeloop moet word nie, word op 23 Desember by Casa de Madeira, in Goodwoodstraat 45, Newmarket, Alberton gehou.
Toegang is R60 per persoon en jonk en oud is welkom om die aand te kom omdans en in die pret te deel. Drag moet netjies wees, geen kortbroeke of plakkies nie. Daar is ook ’n kontantkroeg waar mense ligte etes kan bestel.
Mense mag hulle eie koelerbokse invat. Vir meer inligting, skakel Hannetjie Swanepoel by 074 479 5738 of Hannes Swart by 083 454 0858.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.




