Vyftig goue jare
Oom Dave (79) en Tannie Venter (74) met hulle kinders Sonet, Marius en Kevin Klein Kinders Shaun, Monique en Mikayla. Agter Klein Kinders: Shewique en jayden Swaar kry en baie sake sout. “Maar as jy kinders en klein kinders het wat om gee, maak die lewe makliker.” 48 Jaar in die selfde huis in Florentia
Klein Kinders: Shaun, Monique en Mikayla.
Agter Klein Kinders: Shewique en Jayden
"
FLORENTIA: Familie en vriende van Oom Dave (79) en Tannie Venter (74) van Florentia wil vir die gelukkige paar baie geluk en seën toewens met die herdenking van hul 50ste huweliksjaar.
Ten spyte van swaar kry en baie sake sout is die egpaar steeds gelukkig en dankbaar in hul huwelik. Soos hulle sê: “Mens kry soms swaar maar as jy kinders en klein kinders het wat omgee, maak dit die lewe makliker.”
Die egtpaar woon die afelope 48 jaar in dieselfde huis in Florentia.



