OM vir 50 jaar getroud te wees is ‘n groot mylpaal wat Pierre en Wena Op’t Hof hierdie Februarie vier.
Hulle is op 11 Februarie 1967 in Pretoria getroud en woon al sedert 1981 in Alberton.
Hul dogter, skoonseun en kleinseun, asook die res van die familie wil graag vir hulle baie geluk sê vir hierdie wonderlike mylpaal wat hulle bereik het.
“Dankie vir julle wonderlike voorbeeld deur die jare. Mag God julle ryklik seën vandag.”
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



