Local newsNews

Fondsinsameling vir kinders

Die dag sal spog met 'n DJ, "ride the bull," 'n kontant kroeg, kos en selfs 'n potjiekos kompetisie (R50 inskrywing).

DIE Kinder Ontwikkeling Fonds hou in Alberton ‘n fondsinsameling.

Op Saterdag, 1 April, word die dag by Y-NOT, in Alberton-Noord (7de Laan 66), om 12:00 gehou.

“Oom Angus (Buchan) het onlangs gepraat van, onder andere, vrouens wat so verkrag word en geweld teen kinders. Daarom die rede dat die dag by ons aanklank gevind het, om ‘n verskil in iemand anders se lewe te maak, en dalk meer ingesteld te wees op die behoeftes in ons gemeenskap,” sê Paul Bennett, van die die fonds.

Die dag sal spog met ‘n DJ, “ride the bull,” ‘n kontant kroeg, kos en selfs ‘n potjiekos kompetisie (R50 inskrywing).

Ingang sal R100 per persoon wees en beloof om ‘n pret-belaaide dag te wees.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button