Local newsNews

Kameraklub wenners

Fotograwe wys hul talente.

WILLEM Botha en Hennie Viljoen, van die Alberton Kameraklub, het as die maandelikse wenners uitgetree met hul fotos.

PRAGTIG: Die buitengewone foto van ‘n blom is deur Hennie Viljoen geneem.

Die klub bied maandelikse kompetisies aan waar lede van hul beste fotos inskryf. Volgens Fred Bokelmann, woordvoerder, is daar geen spesifieke tema vir die kompetisie nie en is dit ’n oop kompetisie waar fotograwe iets van alles kan inskryf. Alberton Kameraklub kom maandeliks op die eerste en laaste Dinsdag van ’n maand bymekaar by die Alberton Aftree Oord en gaste is baie welkom. Vir meer inligting, skakel Fred by 082 342 4783.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button