Smaaklike wegneemetes
Daar sal heerlike kerrie-en-rys en rib-burgers te koop wees teen R25 per dis.
VRYDAG, 5 Mei, kan jou afdag wees vir kook. Ligstad gaan op daardie dag van 16:00 tot 18:00 ‘n wegneem-ete diens lewer.
Daar sal heerlike kerrie-en-rys en rib-burgers te koop wees teen R25 per dis. Vir meer inligting en hoe om bestellings te plaas, kontak gerus vir Andra by 082 896 4288.
Daarby gesê, op 3 Junie bied Ligstad hul Wintermark aan wat weer sal plaasvind by die Ou Eeufees Kerk, hoek van Van Riebeecklaan en Gerrit Maritzstaat, Alberton Noord, waar vele ander lekkernye en handgemaakte ware weer te koop sal wees.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



