EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Jak de Priester tree vir welsyn op

Jak de Priester, die Colla Voce Jeugkoor en Cantare Kinderkoor by Ligstad tree almal saam op om fondse in te samel vir Ligstad op 1 November… ‘n plek wat gee voor hul ontvang. Die feesgeleentheid, ten bate van Ligstad, begin om 18:30 vir 19:00 en kaartjies is beskikbaar teen R130 per persoon. Kontak Alida 079 …

Jak de Priester, die Colla Voce Jeugkoor en Cantare Kinderkoor by Ligstad tree almal saam op om fondse in te samel vir Ligstad op 1 November… ‘n plek wat gee voor hul ontvang.

Die feesgeleentheid, ten bate van Ligstad, begin om 18:30 vir 19:00 en kaartjies is beskikbaar teen R130 per persoon. Kontak Alida 079 693 3666 vir besprekings. Die aand belowe een van blydskap en joligheid en is defnitief een om nie te mis nie.

Ligstad is by die Eeufees Gemeente se kerkgebou, op die hoek van Gerrit Maritzstraat en Van Riebeecklaan, Alberton Noord.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button