Local newsNews

Gelukkig wenners aangekondig

Fondse ingesamel deur middel van die SMS kompetisie gaan aan die Cantare Kinderkoor.

CANTARE Kinderkoor in samewerking met The Art Farm het onlangs ’n kaartjie-kompetisie geloods om of saam met Adam Tas of Sonja Herholdt te kuier.

Fondse ingesamel deur middel van die SMS kompetisie gaan aan die Cantare Kinderkoor.

Baie geluk aan die wenners vir eerste kompeitsie. Sienie Robbertse van Verwoerdpark wen twee kaartjies na Sonja Herholdt en Adri Pretorius van Kliprivier twee kaartjies vir die Adam Tas vertoning.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button