DIE Alberton Kameraklub het tydens hul onlangse beoordelingsaand weer fotografiewenners aangewys.

Die wenners is Vinesh Kara, Willem Botha, John Hayes, Garth McQuade, Martin Barber en William Hayes. Volgengs Fred Bokelman, woordvoerder van dié klub, was dit weer eens ‘n geslaagde beoordelingsaand. “Baie geluk aan die wenners,” het hy gesê.

Hulle vergader elke eerste en derde Dinsdag aande om 7 nm in die Alberton huis vir bejaardes in Kritzinger straat, Florentia.

Almal is welkom om te gaan kyk wat hulle doen. Kontak Fred by 082 342 4783 vir meer inligting.


For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



