Local newsNews

Dokter Rademeyer groet die wêreld

Fred Rademeyer is oorlede op die ouderdom van 85 en het steeds as Algemene Praktisyn deeltyds gewerk.

FLORENTIA – ‘n Bekende dokter van Alberton wie in die 50 jare al Algemene Praktisyn was is op 8 Oktober skielik oorlede.

Fred en Babsie Rademeyer was met hul Durban vakansie toe Fred oorlede is, “Daar was nog soveel beplan maar ons Hemelse vader het besluit dat die tyd verstreke was.

“Sy dood was so onverwags. Dankie vir al die liefde en geluk wat ons saam ervaar het in ons 14 jaar saam. Ek sal altyd vashou aan die mooi herinneringe,” sê Fred se vrou Babsie.

Fred het deeltyds gewerk alhoewel hy afgetree was. Hy was bekend vir sy sag geaardheid en almal het van hom gehou, “Niks was ooit teveel moeite vir Fred nie,” sê Babsie.

Fred het fier kinders gehad waarvan twee ook oorlede is. Hy is op 13 April 1928 gebore.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button