Local newsNews

KYK: Moenie VLU Sonskyn storie miskyk nie

Die volledig storie sal binnekort gepubliseer word, so hou ons webtuiste en koerant dop.

Hierdie week is die VLU Sonskyn-tak se eerste vergadering vir die jaar en dis ook hul bestuursverkiesing. Die volledig storie sal binnekort gepubliseer word, so hou ons webtuiste en koerant dop om uit te vind wie die nuwe bestuurslede gaan wees vir die VLU Sonskyn-tak, Verwoerdpark.

Hier gee Dini Jansen, die voorsitter van die tak, ’n vinnige opsomming van wat bespreek gaan word in die vergadering (die soethappies en tee is vir ons ’n persoonlike hoogtepunt).

WATCH:

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button