Geniet musiek saam met AGS Alberton-Noord
Toegang is gratis en die hele familie is welkom om by te woon.
DIE AGS Alberton-Noord Pinkstersentrum gaan op 4 Maart ’n oggend van pragtige sang en musiek aanbied.
Die byeenkoms se naam is Jesus, Rose of Sharon en word deur die kerk se sang- en musiekdepartement, onder leiding van Ruth en Dawie du Plessis, gereël.
Dit sal om 9vm by die kerk te 31 Charl Cilliers Straat, Alberton-Noord, begin. Toegang is gratis en die hele familie is welkom om by te woon.
Vir enige navrae, kontak gerus vir Dave op 078 100 5539.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



