
ANIMAL Protection Network (APN) hou hulle eerste Spay Day op 4 Maart.
Die organisasie het ook die hulp van die gemeenskap nodig met fondse vir diegene wat nie dit kan bekostig nie. Dit gaan by die Brackenhurst Vet gehou word en daar gaan ook ietse te ete, soos boereworsrolle, te koop wees.
Enige ander donasies is welkom aangesien dit vir ’n goeie doel is.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.
Vir meer inligting skakel 082 850 9842.



