Local newsNews

Emmanuel se laaste vergadering

Emmauel Groep nooi almal wie belangstel na hul maandelikse vergaderings toe.

ALBERANTE – Die Emmanuel Groep het op 6 November by Casa Benalda gekuier vir hul laaste vergadering van die jaar met ‘n kersete.

Almal wat die oggend bygewoon het, het by pragtige versierde tafels aangesit. Wyn en geskenkies was deur die eienaar van die “Exclusive Corporate Guest Lodge and Function Venue” in Alberante geborg.

Francois Bill Storm was die gaskunstenaar en het kersliedjies gesing en gaste het ingeval en in die sang deelgeneem. Dit was voorwaar ‘n genotvolle oggend saam met familie en vriende.

Marelie Rabie het gesê, “Baie dankie vir die goeie hart wat die eienaar het om vir almal om te gee en dit ‘n spesiale oggend vir almal te maak.”

Emmanuel se volgende vergadering sal op 16 Januarie by die LewenSentrum, Meyersdal plaasvind en almal is welkom.

Kontak Marelie 082 462 8676 of 011 864 1285 vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button