Local newsNews
VLU Sonskyntak vergader
VLU (Vroue Lanbou Unie) het weereens vergader met baie interestante tema's en gesprekke.
Dit was vir die dames van die VLU ‘n wonderlike en verrykende ervaring om weereens by Meulstroom met soveel dames te kon deel in soveel kennis en prêt.
Tydens die vergadering is die waarde wat Jane Austen, Elizabeth Fry en Maria Magdalena tot die bemagtiging van vroue se bydraes was, bespreek (Jaartema).
Hulle afsluitingsvergadering vind plaas op 18 November in die saal van die NG Kerk Verwoerdpark om 09:30.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



