Waldré Botes, ‘n Graad 7-leerder by Laerskool Orion, verteenwoordig Gauteng
Waldré het in totaal aan 17 items by die kampioenskappe deelgeneem en het 12 medaljes verwerf, waarvan vyf goue medaljes wees.
OF hy nou ’n grapjas of die treurigheid van self moet wees, aan die jongman se uitbeelding op die verhoof is daar geen keer. Waldré Botes, ’n Graad Sewe leerder by Laerskool Orion, het Gauteng tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste in Rustenburg vanaf 31 Maart tot 5 April verteenwoordig.

Waldré het in totaal aan 17 items by die kampioenskappe deelgeneem en het 12 medaljes verwerf, waarvan vyf goue medaljes wees.

Hy is tydens die gala-aand op 7 April as ’n lid van die Suid-Afrikaanse span, wat deelneem aan die wêreldkampioenskappe in Los Angeles in Julie, aangewys.

Also Read:
Laerskool Orion se atletiekkampioene
Laerskool Orion verteenwoordig die Oosrand
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



