Hulp vir haweloses
Lewensentrum, met ondersteuning van besighede, deel komberse en kospakkies uit.
LEWENSENTRUM, in samewerking met Raceview Motors, Sasol New Market en Burgerack het op 9 Junie hulp aan die haweloses van Alberton gebied.
Om die koue teen te werk, het die liefdadigers meer as 300 komberse bymekaar gemaak om vir die haweloses te skenk. Daarmee saam het haweloses ook elk ’n warm koppie sop, ’n pakkie met kos en ’n pakkie met basiese toiletware ontvang.

READ:
Joe Anthony needs help staying in private hospital
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



