30 jaar van ondersteuning vir Victorian Klub
Die Victorian Klub het hulle 30ste verjaarsdag in Eden Park gevier.
DIE Victorian Klub het hulle 30ste verjaarsdag op 18 Augustus gevier.
Hierdie damesklub is op 19 Augustus 1988 in Edenpark vir dames om mekaar te onderstreun deur goeie tye en in tye van nood gestig.
Die klub is deur vier vrouens gestig: Anna, Tsidi, Katrina en Ann. Reeds in die begin jare het hulle hul visie verstaan en het hulle besluit op hulle kleure van vlootblou en wit.
Onder hulle leiding het die klub tot ’n hoogtepunt van 30 lede gegroei. Die stigterslede is ongelukkig oorlede, maar hulle nalatenskap word deur die klub se tans 17 lede voortgedra.
READ:
Community hours at Stepping Stone Hospice
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



