SKITTER 2018 is ’n meisieskonferensie wat by LewenSentrum op 27 Oktober vanaf 8vm tot 1.30nm gehou gaan word.
Sprekers soos Clarice Pieterse, Suna Robberts, Dr Therina Mol, Lindi Delport en Jaunita Velts gaan tydens die dag meisies toespreek oor Hoe skitter ons regtig tot ons ware Godgegewe potensiaal as meisies? Meisies van die ouderdomme 10 tot 18 jaar word uitgenooi na die spogfunksie. Kaartjies beloop R20 en meisies word gevra om naellak (cutex) saam te bring.
Kaartjies word by die kerkkantoor vanaf 8.30vm tot 4nm weekliks verkoop asook by die deure. Daar sal ook ’n gelukkige kaartjie trekking gedoen word.
Vir meer inligting skakel Lewensentrum op 011 867 7244. Kom ontdek hoe om werklik te skitter.
ALSO READ:
Upgrade for Alberton Boulevard underway
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



